Fiela se kind
                           
Add to 
 my list
               Drama, Historical
           126 min           
|           
13 L P V                     
                                                                         Suidelike Afrika, 1865. Wanneer Fiela, ’n hardwerkende bruin vrou, ’n driejarige wit seuntie op haar voorstoep ontdek, het haar besluit om hom in te neem langdurige gevolge vir haar en die kind. Na ’n dekade in Fiela se sorg, word Benjamin raakgesien deur regeringsowerhede en word hy weggeneem van haar, en terugbesorg aan die wit familie van houtkappers waarvandaan hulle glo hy kom. Verwyder deur die gereg en afstand, spandeer Fiela en Benjamin die volgende dekade om mekaar op te spoor terwyl hulle terselfdertyd vrede maak met hulle individuele identiteite. Fiela het ’n seun verloor en verval geleidelik in depressie, ’n gemoedstoestand wat verder vererger word deur die mishandeling wat sy ondervind aan die hand van die gereg en Benjamin se nuwe pa terwyl sy hom probeer opspoor. Benjamin, aan die ander kant, word gewerp in ’n verarmde omgewing waarin hy mishandel word, een waarin hy geforseer word om ’n nuwe identiteit aan te neew terwyl hy sy eie onderdruk.
                                                                      Cast
                     Zenobia Kloppers, Luca Bornman, Wayne Smith, Wayne van Rooyen, Cindy Swanepoel, Drikus Volschenk
                                                          Directed by
                     Brett Michael Innes
                     Music
                     Kyle Shepherd
                                                          Screenplay
                     Brett Michael Innes