Vaselinetjie
Add to
my list
Drama
103 min
| 
13 L P V
Gebaseer op die boek deur Anoeschka von Meck. Vaselinetjie vertel die verhaal van Helena ‘Vaselinetjie’ Bosman, ’n wit dogtertjie, wat deur haar liefdevolle bruin grootouers op ’n afgeleë plattlendse dorpie in die Noord-Kaap in Suid-Afrika grootgemaak word. Wanneer die welsyn egter uitvind dat Vaselinetjie nie die egpaar se biologiese kleinkind is nie, gryp hulle in en besluit om Vaselinetjie na ’n staatsweeshuis in die verre Johannesburg te stuur.
Vir die eerste keer word Vaselinetjie gekonfronteer met die lewe se wrede werklikhede, asook ongeliefde kinders, die rook van sigaretstompies, om vriende te maak en om in te pas.
Cast
Marguerite van Eeden, Nicole Bond, Shaleen Surtie-Richards, Royston Stoffels, Arno Greeff, Elzet Nel, Elani Dekker, Marise Loots, Anchen Du Plessis, Daniah De Villiers
Directed by
Corné van Rooyen
Music
Ben Ludik
Screenplay
Corné van Rooyen, René van Rooyen