Kampterrein die movie
Add to
my list
Comedy
94 min
| 
7–9PG
Vakansie-chaos aan die orde van die dag.
Wanneer die Afrikaanse gesin, die Fouchés, by die ATKV-Buffelspoort-vakansieoord opdaag, sien hulle dat die karavaanstaanplek waar hulle elke jaar kampeer, deur die Khumalo’s beset word. Die onderonsie tussen die twee gesinne wat in ’n heen-en-weer-gestryery ontaard, is skreeusnaaks.
Cast
Louw Venter, Juanita de Villiers Velts, Jürgen Hellberg, Edrien Erasmus, Reine Swart, Kaz McFadden, Ruan Wessels, Johan Botha, Lindie Stander, Therese Benade, Marlee van der Merwe, Josias Moleele, Zenande Mfenyana
Directed by
Luhann Jansen
Screenplay
Morne Lane, Marcus Muller