Maya die by - die movie
Add to
my list
Adventure, Animated, Children's
84 min
|
A
Vriendskap is soeter as heuning. In hierdie grootskerm-avontuur is Maya ’n jong by’tjie wat die korf verlaat om die geheime en wonder van die natuur te ontdek. Maar die pas-uitgebroeide Maya is ’n loskop wat nie die korf se reëls wil volg nie. Een van hierdie reëls is om nie die perdebye wat buite die korf woon te vertrou nie. Wanneer die koningin se grootste skat gesteel word, word die perdebye dadelik verdink van die diefstal en almal is oortuig dat Maya ’n medepligtige was. Met die uitsondering van haar beste vriend, Willy, wil niemand haar storie glo nie. Om Maja se onskuld te bewys, moet hulle ware skuldige vind en daarom onderneem hulle ’n gevaarlike reis na die perdebye se blyplek toe.
Cast
Karen Wessels, Richard van der Westhuizen, Lochner de Kock, Magda van Biljon, Elma Potgieter, Rina Nienaber, Leandie du Randt, Christine Voorendyk
Directed by
Alexs Stadermann
Music
Ute Engelhardt
Screenplay
Marcus Sauermann, Fin Edquist