Ballade vir ’n enkeling
Add to
my list
Drama, Mystery
136 min
| 
16 L SV V
“Moenie dink nie, doen net!” was die leuse waarvolgens Jacques Rynhard geleef het. Maar skynbaar het hy dié leuse te ver gevoer wanneer hy nie opdaag om ʼn letterkundeprys te ontvang nie.
In die gehoor sit Carina Human, ʼn joernalis by ʼn skindertydskrif wat die opdrag het om soveel skandale moontlik oor hom oop te krap. Skandale is daar wel, maar ook veel meer. En gou ontdek sy dat selfs sy dalk nie die waarheid oor Jacques sal kan hanteer nie.
Leon van Nierop se <em>Ballade vir ʼn enkeling</em> is nou in ʼn nuwe, byderwetse en meer skokkende gedaante as ooit tevore.
Cast
DonnaLee Roberts, Armand Aucamp, Rolanda Marais, Jacques Bessenger, Luan Jacobs
Directed by
Quentin Krog
Music
Benjamin Willem
Screenplay
Leon van Nierop