Faan se Trein
Add to
my list
Drama
115 min
| 
10–12PG
’n Man se onskuld. ’n Dorp se onreg. In die laat vyftiger jare, ‘n eenvoudige middeljarige man op ‘n klein Karoo dorpie het nooit die onskuld en eenvoud van ‘n jong kind verby ontwikkel. Wanneer sy pa sterf, los hy al sy besittings om verdeel te word tussen Faan en die kerk. Onmiddelik verskeur gierigheid die gemeenskap—todat liefde hulle weer tot hulle sinne bring.
‘n Ikoniese verhaal wat jou laat glimlag terwyl jy ‘n traan wegvee.
Cast
Willie Esterhuizen, Deon Lotz, Marius Weyers, Nicola Hanekom, Anel Alexander, Cobus Rossouw, AJ van der Merwe
Directed by
Koos Roets
Music
Nik Sakellarides
Screenplay
Pieter Fourie, Koos Roets