Agent 2000
Add to
my list
Adventure, Children's, Comedy, Teen
93 min
| 7–9PG
Die Laksman. Agent 2000, oftewel Walter du Toit, se tyd raak min. Hy moet gou speel as hy Hoërskool Randburg se berugte boelie, Die Laksman, voor die einde van die ongroeningstydperk wil ontmasker. Sou Walter daarin slaag, kan hy sy vermomming in die kas bêre, die publieke skool vaarwel roep en sy lewe as 14-jarige, tuisonderrig, speurder voortsit.
Sou hy egter misluk, word die skoolhoof afgedank, is sy reputasie as geheime agent daarmee heen, verloor hy sy nuwe beste vriend en is hy die meisie van sy drome kwyt.
'n Taak wat aanvanklik na kinderspeletjies gelyk het verander gou in Walter se grootste nagmerrie. Sal hy betyds die Laksman kan vang of sal Agent 2000 uiteindelik die Laksman se grootste teiken nog wees?
Cast
Paul Loots, Izel Bezuidenhout, Ruan Wessels, Melissa Massyn, Janic Botha, David James, Karen Wessels, Amalia Uys, Shaleen Surtie-Richards, Cobus Visser, Johan Scholtz, Hannes Brümmer
Directed by
Stefan Nieuwoudt
Music
Benjamin Willem