Hoofmeisie
Add to
my list
Comedy, Drama, Family
97 min
| 
PG V
Daar kan net een wees. Afrikaans:
‘n Skreeusnaaks en eerlike familie komedie, oor drie laerskool meisies, wie onder hul dominerende mammies dieselfde droom deel – om hoofmeisie te word van Laerskool Stumbo Pops. Nadia van Heerden (12) is ‘n liefdevolle en gemotiveerde weeskind met dieselfde droom. Ongeag haar siniese ouma se advies om nie eers te probeer kompeteer nie, gaan sy voluit vir die gesogte brons baltjie. Nadia weet dit sal haar oorlede ma en pa verskiklik trots maak. Sy behaal gou sukses wanneer sy redenaars wen, maar mislukking met netbal proewe, entrepeneurs dag en akademie is net die begin van haar probleme. Wanneer sy oortuig is dat haar beste vriendin, Melissa, haar in die rug gesteek het, rebelleer Nadia teen almal wie vir haar omgee. Gou word sy ‘n selfgesentreerde snip wie enigeiets sal doen vir die titel van Hoofmeisie. Uiteindelik leer Nadia dat ‘n ware leier van agter af lei, en ‘n voorbeeld van eerlikheid en onselfsugtigheid behoort te wees.
English:
A hilarious family comedy about three primary school girls and their obsessed mothers who share the same desire – for their girls to become Head Girl of Laerskool Stumbo Pops. The story follows Nadia van Heerden (12), an adorable orphan who lives with her cynical grandmother, and shares the dream. Nadia tastes success when she takes the award for Best Public Speaker, but failure at netball tryouts, entrepreneurs’ day and academics is just the start of her problems. She is convinced that her best friend, Melissa, has betrayed her, and soon Nadia becomes a self-centered “mean girl” who will do anything for the title of Head Girl. It’s only after Nadia sacrifices the good qualities in her personality that she learns what a true leader should be.
Cast
Mish A El De Beer, Ruan Wessels, Annemicke Kotzé, Melissa Massyn, Leigh-Shay, Jamie Lawrence, Christel Van Den Bergh, Lida Botha, Marie Pentz, Johan Van Der Merwe, Karin Retief, Nazli George, Izak Davel
Directed by
Morné Du Toit
Music
Benjamin Willem
Screenplay
Samuel Ferreira