Vuil wasgoed
Add to
my list
Comedy
100 min
| 16 L V
Dankie dat jy hier was! Wim en Kevin werk by ’n wassery. Dinge is vervelig deur die dag, totdat die son sak en hulle partytjie hou in hulle kliënte se klere. Tydens so ʼn geleentheid ontdek hulle ʼn afgesnyde vinger in ʼn aandpak se baadjie. Die onderduimse eienaar van die vinger, sy seuns en ʼn ongenaakbare verraaier is op Wim en Kevin se spoor en nie besorg oor hul welsyn nie.
Cast
Bennie Fourie, Bouwer Bosch, Tim Theron, Stiaan Smith, Nico Panagio, Charlie Bouguenon, Simoné Nortmann, Leandie du Randt Bosch, Louis Minnaar
Directed by
Morné du Toit
Music
Benjamin Willem