Die Sneeukoningin 2
Add to
my list
Adventure, Animated, Family, Fantasy
72 min
| PG V
Na hulle oorwinning oor die Sneeukoningin het die trolle ’n smaak vir vryheid ontwikkel. Nadat die trol Orm ’n groot rol in die oorwinning gespeel het, het hy almal se held geword. Maar nou is dit nie vir hom genoeg nie. Nadat hy op ’n komiese manier sy heldedaad en prestasies vreeslik oordryf het, begin hy om ’n web van leuens te spin hy beweer byvoorbeeld dat hy die Sneeukoningin eiehandig oorwin het en dat dit voorbeskik is dat hy met die prinses sal trou en baie magtig en ryk sal word. Maar waarheen lei Orm se stories en gaan dit hom in die moeilikheid laat beland?
Cast
Francois Stemmet, André Stolz, Rina Nienaber, Pierre Breytenbach, Leah, Cobus Visser
Directed by
Alexey Tsitsilin
Music
Mark Willot, Leah
Screenplay
Alexey Tsitsilin, Alexey Zamyslov