Johnny is nie dood nie
Add to
my list
Drama
106 min
| 16 D L
Die verhaal van ’n groep studentevriende in die laat 1980’s.
'n Storie oor vriendskap en verraad, seksuele en politieke bevryding, jeugdige idealisme en middeljarige ontnugtering, die verlies aan onskuld en die aanvaarding van kompromieë ter wille van oorlewing.
Cast
Rolanda Marais, Albert Pretorius, Ilana Cilliers, Ludwig Binge, Roelof Storm
Directed by
Christiaan Olwagen
Music
Charl-Johan Lingenvelder
Screenplay
Christiaan Olwagen