Trouvoete
Add to
my list
Drama, Romance
100 min
| 7–9PG L
Hierdie is nie ʼn liefdesverhaal nie. Dis ʼn verhaal oor liefde. Wanneer twee hardkoppige verliefdes nogsteeds elke dag met die stukke van hulle gebroke verhoudings probeer vereenselwig in ʼn poging om terug te keer na ʼn mate van normaliteit, ontdek elkeen onderskeidelik aansienlik meer van hulself, die lewe en natuurlik die liefde. Die enigste hulpmiddel vir ʼn gebroke hart is ʼn swaar dosis liefde en … bietjie kersfees poeding. Hierdie is nie ʼn liefdesverhaal nie. Dit is ʼn verhaal oor liefde.
Cast
Erica Wessels, Bouwer Bosch, Paul du Toit, Lika Berning, Stefan Ludik, Lizz Meiring, Rika Sennet, Richard Van Der Westhuizen, Marlee van der Merwe, Zeus
Directed by
Darrell Roodt
Music
Geo Hoehn