Stuur Groete aan Mannetjies Roux
Add to
my list
Drama
92 min
| 10–12PG V
'n Familiedrama wat handel met die gevare van jare se waarheid onder die mat vee en hoop vir die beste. 'n Tienermeisie, Engela, besoek haar oom Frans en tante Koba se plaas in die Karoo in 'n skoolvakansie. Dan begin 'n ontdekkingsreis: sy moet uitvind wie sy werklik is en waar sy vandaan kom. Drie besoekers in een week verander haar lewe onherroeplik en haar oom Frans se obsessie met die drie van Mannetjies Roux word helaas verklaar.
Cast
Ian Roberts, Anna-Mart van der Merwe, Lizelle de Klerk, Elton Landrew, Steffie le Roux, Wilhelm van der Walt, Ilse Oppelt, Laurika Rauch
Directed by
Paul Eilers
Music
Jaconell Mouton
Screenplay
Sallas de Jager, Christopher Torr, Simon Torr