Katrina
Add to
my list
Drama, Romance
Katrina woon saam met Alex, 'n gerehabiliteerde alkoholis wat dien as 'n priester. Katherine se seun, Paul, keer terug na sy studies in Engeland en ontmoet 'n plaaslike meisie. Op die vooraand van hul verlowing, vertel Paul se oom hom van sy moeder se herkoms en dat Paul se pa nooit dood is, soos wat sy ma hom laat glo het nie. ‘n Geskokte Paul beïndig sy verhouding met sy vriendin en ignoreer sy moeder se pleidooie om in die wêreld waarin sy grootgemaak is te bly. Hy ontmoet sy Pa en leer meer van sy Pa se herkoms.
Cast
katinka Heyns, Joe Stewardson, Cobus Rossouw, Don Leonard, Jill Kirkland
Directed by
Jas Rautenbach
Music
Roy Martin